top of page
Search

Damestee 2023

trainkidspreschool

Op Saterdag, 7 Oktober 2023 het Train Kids Alberton ons heel eerste Damestee gehou by Doxa Deo Meyersdal.

Die tema was: High tea in the spring

Die gasvrouens (ons eie personeel en ouers) het soveel moeite gedoen en die tafels was pragtig gedek.

Ons is bedien met 'n vrolike en geesvervulde boodskap deur ons spreker, Gretchen Ries.

Lisa Katzke het ons bederf met haar pragtig sang.

Dit was voorwaar 'n geseënde oggend en volgende jaar maak ons weer so!











Comments


Block - Teal plain-01.png
Criss Cross - Teal 2-01.png
Monkey Tree.png

admin@trainkidspreschool.co.za
 

010 493 8827
 082 444 6992
 
35 Toon van den Heever Street
Randhart, Alberton,

Ribbon - Pink-01.png

CONTACT US

White Cloud.png
White Cloud.png

Thanks for submitting!

Weekly Reminder!

Every Tuesday the school is sanitized by

Changing tides!

Train Kids Logo _White-01.png

Operating hours

06:30 - 18:00 in summer
06:30 - 17:30 in winter

Open during school holidays

bottom of page